072 214 6300 / 058 913 3649

janine@zippnorth.co.za

WO Beefmasters Information day

Op 11 April het WO Beefmasters ‘n inligtingsdag op die plaas Uitkyk aangebied. Sprekers was Frans Odendaal van WO Beefmasters wat oor ekonomiese beesteling gepraat het, Dr Bobby van der Westhuizen het oor Genomika en DNA se rol in beesteling gepraat en Johan Mouton van Molatek het die bestuur van verskillende produksiestelsels bespreek. Daarna was daar ‘n informele bespreking en besigtiging van die beeste in die kraal. Dit was ‘n interessante en leersame dag vir almal wat dit bygewoon het. Telers van verskillende rasse het die dag bygewoon en die belangrikheid van die invloed van die Beefmaster in beesteling is weereens beklemtoon.

Sien die volledige artikel hier

admin

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *